JOHANNESBURG. – Die sanger Bobby van Jaarsveld kon “in die aarde wegsak” toe hy ná ’n vertoning voor duisende mense van die verhoog afstap en agterkom dat hy heeltyd met “’n gapende oop gulp” gesing ...