IMPROVISASIE is vir ’n orrelis soos motorbestuur, dit is tweede natuur, maar Martin Rein gaan dit Donderdagaand in Bloemfontein ’n entjie verder voer. Hy sal voorstelle van werke vir improvisasie uit ...