MBOMBELA – Jong digters het tydens die onlangse gedigtemaand by Laerskool Bergland lewe in woorde geblaas. Die junior fase het alledaagse rympatrone effektief gebruik om humoristiese gediggies op te ...
Die 100 gewildste Afrikaanse gedigte is pas vir die eerste keer per stemming aangewys. ’n Webwerf is daarvoor geskep en ’n bundel en CD is op pad. Danie Marais het ’n rits vooraanstaande digters insae ...
MBOMBELA – Sondag se Kersloffees by i’langa Mall was die 13de aflewering van dié geliefde tradisie op die dorp se Kerskalender. Soos elke jaar was daar Kerssang uit die boonste rakke, maar vanjaar is ...